Die Hidrologiese Siklus, The Water Cycle, Afrikaans
Science Center Objects
Die Hidrologiese Siklus, The Natural Water Cycle, Afrikaans
Jy mag dink dat elke druppel reën wat uit die lug val of elke glas water wat jy drink is splinternuut, maar dit was nog altyd hier en is deel van die natuurlike watersiklus.
Hierdie diagram wys die aarde se "natuurlike" watersiklus en laat die impak van menslike aktiwiteite weg.